SOUTH AFRICA OUTDOORS

 

Events Calendar

PARYS DOME ADVENTURE FESTIVAL

 

The Dome Adventure Festival in Parys is not alone unique in being the only festival in the world held in a crater, it is also a definite must for every lover of adventure.

It is an hour’s drive from Johannesburg and will take place on the 7th, 8th and 9th of November 2008.

On offer will be the National Fly-Fishing Championship, Dragon Boat Race, golf, and various other sport disciplines.

There also will be a Rock Festivals on the 7th and 8th of November with some of South Africa’s best known artists in action, a large variety of competitions, stalls and lots of fun outdoor activities for the whole family.

For more information and reference to accommodation contact Parys Info Office on 056 811 4000 or visit www.domefest.co.za or www.parys.co.za

 

PARYS DOME AVONTUUR FEES 

Nie alleen is die Koepel Avontuur Fees uniek in die sin dat dit die enigste fees ter wêreld is wat in ʼn krater plaasvind nie, maar is dit ook ʼn besliste moet vir elke liefhebber van avontuur.

Dit is sowat ʼn uur se ry vanaf Johannesburg en vind plaas op 7, 8 en 9 November 2008.

Die Nasionale Vlieghengel Kampioenskappe word aangebied asook die jaarlikse “Dragon Boat”-resies, gholf en ʼn verskeidenheid van ander sportsdissiplines.

Die “Rock Festival” vind plaas op die 7de en 8ste November waartydens van Suid-Afrika se voorste kunstenaars in aksie te sien sal wees.

ʼn Groot verskeidenheid van kompetisies, stalletjies en hope buitemuurse aktiwiteite vir die hele gesin word ook aangebied.

Vir meer inligting of aanbevelings vir akkommodasie kontak Parys Info Kantoor op 056 811 400 of besoek www.domefest.co.za en www.parys.co.za

  

http://www.saoutdoors.co.za  
footer image footer image